This event is over.

Ek love die Vrystaat

Doors open at 11:00 am
Organized by 360ProManagement
Visit Website

Ek love die Vrystaat vertoning is 'n musiek tsunamie wat die Vrystaat en Noordkaap tref op 20 Maart in die Vrystaatstadion.

Tydens die vertoning deel die gehoor in Karien se herinneringe van die Vrystaat wat deur 9 van ons land se top kunstenaars se musiek beskryf word.
Saam met Karien onthou die Vrystaters hul geliefkoosde plekke, mense, geskiedenis en vele meer.

'n Wynproe aand met die kunstenaars vind in die Presidensiele suite plaas, op 19 Maart om 19:30 (die aand voor die vertoning) om die kunstenaars in die hart van die land te verwelkom. (Slegs BBP kaartjie houers)

Op die dag van die vertoning word die atmosfeer opgebou met 'n heerlike vlooimark, sypaadjiekuns, biertent, braaigeriewe en vele meer vanaf 11:00 die oggend in die stadion.

Die vertoning vind om 19:30 in die Vrystaatstadion plaas!

Donderdag : 19 Maart 2015 : 19:30 – 10:00

Wynproe aand met kunstenaars in die Presidensiele losie – geborg deur Distell en Caramello's (Slegs BBP kaartjies)

Vrydag : 20 Maart 2015 :

11:00 – 19:30 - Vlooimark, Straatkuns, wyntuin, Weber braaiers, biertent en kommersiele uitstallers om die stadion

19:30 – 21:30 - ek love die Vrystaat vertoning in die stadion

Vir enige verdere navrae kontak : Christa Strydom by 082-375-0981

style=