This event is over.
Gesonde Seks Ladies Night met Timothy Kieswetter
Doors open at 6:30 pm
Gesonde Seks Ladies Night saam met Timothy Kieswetter
Wat klink beter as dit? Bietjie alleen tyd, weg van die kinders, weg van die huis, saam met jou vriendinne of skoonma as sy cool is.
Geniet 'n 45 minute praatjie deur Timothy Kieswetter, gevolg deur 15 minute Gesonde Seks speelgoed bespreking.
Daarna maak ons die vloer oop vir enige V&A's wat julle mag hê.
Kontant kroeg beskikbaar.