This event is over.
CP Trots 'Manne Skaapbraai'

Doors open at 5:00 pm

12 manne, elk met ‘n knipmes, om ‘n skaap op die spit.
Kuier saam met ons gasspreker.
Kontant kroeg met spesiale aanbiedinge.
Maak gerus gebruik van Uber of enige saamryklubs.
Ekstra knipmesse te koop.
Graveerder is beskikbaar om op jagmesse en knipmesse te graveer.
Veiling van onder andere:
- Jag- en vakansiepakkette;
- Verskeie grootte jagmesse;
- Getekende krieket memorabilia van A.B. de Villiers;
- Getekende krieket memorabilia van Faf du Plessis en van sy huidige Protea spanmaats;
- Getekende rugby memorabilia van die huidige Super Rugby Bulle-span.
