This event is over.
MSC Demo_Krone Cruise

Krone Cruise 2021
5 - 8 Februatie 2021
Krone Cruise is die grootste saamsing vertoning op die Indiese Oseaan! Top kunstenaars trek hulle partyjieskoene aan en kom bymekaar om die grootste treffers van ons tyd te vier terwyl almal ‘n onvergeetlike vakansie geniet op see na die Portugese Eiland…
Vertrek vanaf Durban na die Portugese Eiland…
Bespreek nou om te kwalifiseer vir jou afslag. ‘n R3000 deposito is al wat dit kos om jou kajuit te bevestig. Die balans is slegs 75 dae voor die reis betaalbaar.

- Vrydagmiddag: “Sailing Away Party” met MSC, kom ontmoet al die Krone kunstenaars!
- Vrydagaand: Krone Karaoke, kom wys jou talent…
- Saterdagaand: Die Krone Kunstenaars Dek Partytjie! Kom dans en sing saam…
- Sondagmiddag: Die Krone hoof vertoning in die teater.