This event is over.

Helpmekaar Gholfdag

Doors open at 11:00 am
Organized by Helpmekaar Kollege
Visit Website
Helpmekaar Kollege is reeds 'n naam, bekend by soveel mense in die gemeenskap en in 2021 vier ons sy 100-jaar verjaarsdag!
Die fondse wat ingesamel word by die gholfdag, sal vir die Eeufeesvieringe aangewend word. Dis 100!

Hierdie vrywillige bydrae kan dien tot ‘n belastingvoordeel en 'n spesiale kwitansie Art18(A)2 van die Inkomstebelastingwet, nr 58 van 1962, kan uitgereik word op versoek.



UpdatedGolfInvite.png?raw=1